Thessaloniki
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thessaloniki (Grieks: Θεσσαλονίκη, uitgespreek [θesaloˈnici] luister (hulp·inligting)) of Salonika, is die tweede grootste stad (naas Athene) in Griekeland. Die stad het 'n bevolking van 788 952 inwoners in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 19,307 km². Talle vroeë Christelike en Bisantynse Monumente van Thessaloniki is in 1988 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.
Kitsfeite ThessalonikiΘεσσαλονίκη Salonika, Land ...
Thessaloniki Θεσσαλονίκη Salonika | |
---|---|
Stad | |
Die Wit Toring van Thessaloniki | |
Koördinate: 40°39′00″N 22°58′00″O | |
Land | Griekeland |
Geografiese streek | Masedonië |
Administratiewe streek | Sentraal-Masedonië |
Plaaslike eenheid | Thessaloniki |
Stigting | 315 v.C. |
Geïnkorporeer op | Oktober 1912 |
Regering | |
• Burgemeester | Konstantinos Zervas |
Oppervlak | |
• Stedelik | 111,703 km2 (43,129 vk. myl) |
• Metro | 1 455,62 km2 (562,02 vk. myl) |
• Munisipaliteit | 19,307 km2 (7,454 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 325 182 |
• Stedelik | 802 572 |
• Stedelike digtheid | 7 100/km2 (18 000/vk. myl) |
• Metro | 1 006 112 |
• Metrodigtheid | 760/km2 (2 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+02:00 (OET) |
• Somertyd | UTC+03:00 (OEST) |
Poskode | 53xxx, 54xxx, 55xxx, 56xxx |
Skakelkodes | 231 |
Webwerf | www.thessaloniki.gr |
Sluit