Thomas van Aquino
Dominikaanse filosoof / From Wikipedia, the free encyclopedia
Thomas van Aquino, Aquinas of Thomas Aquinas (Roccasecca, ± 28 Januarie 1225 – Fossanova, 7 Maart 1274) was 'n Italiaanse filosoof en teoloog. Hy is die invloedrykste sistematiese denker op teologies en wysgerige gebied uit die Middeleeue. Sy idees het 'n belangrike invloed op die Rooms-Katolieke geloof gehad.[2]
Kitsfeite Heilige, Gebore ...
Thomas van Aquino | |
---|---|
'n Altaarstuk in Ascoli Piceno, Italië, deur Carlo Crivelli (15de eeu) | |
Heilige | |
Gebore | 1225, Roccasecca, Koninkryk van Sisilië, Italië |
Sterfte | 7 Maart 1274, Fossanova, Kerklike Staat, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk, Anglikaanse Gemeenskap, Lutheranisme |
Heiligverklaring | 18 Julie 1323, Avignon, Kerklike Staat deur Pous Johannes XXII |
Pelgrimsoord | Kerk van die Jakobyne, Toulouse, Frankryk |
Feesdag | 28 Januarie (7 Maart tot 1969) |
Attribute | Die Summa Theologica, 'n modelkerk, die son op die bors van 'n Dominikaanse monnik. Skolastiek |
Beskermheilige | akademici; teen storms; teen weerlig; verdedigers; Aquino, Italië; Belcastro, Italië; boek verkopers; Katolieke akademies, skole, en universiteite; kuisheid; Falena, Italië; leer; potlood makers; filosowe; uitgewers; geleerdes; studente; Universiteit van Sto. Tomas; Sto. Tomas, Batangas; teoloë. |
Sluit
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Thomas van Aquino | |
Detail van Valle Romita poliptiek deur Gentile da Fabriano (ca. 1400) | |
Geboortenaam | Tommaso d'Aquino |
---|---|
Gebore | 1225 Roccasecca, Koninkryk van Sisilië, Italië |
Oorlede | 7 Maart 1274 Fossanova, Kerklike Staat, Italië |
Vakgebied | Metafisika,skolastiek, logika, teologie, gedagte, epistemologie, etiek, politiek |
Alma mater | Abbey van Monte Cassino Universiteit van Napels Universiteit van Parys |
Bekend vir | Summa Theologiae Summa contra Gentiles Quinque viae |
Beïnvloed deur | Aristoteles, Avicenna, Averroes,[1] Al-Ghazali, Augustinus van Hippo, Boethius, Johann van Damaskus, Paulus van Tarsus, Dionysius Areopagita, Albertus Magnus, Maimonides, Anselmus van Kantelberg, Plato, Cicero, Johannes Scotus Eriugena |
Invloed op | Giles van Rome, Godfrey van Fontaines, Richard Hooker, John Locke, Dante, Gottfried Wilhelm Leibniz, Thomas Reid, Jacques Maritain, Étienne Gilson, Anscombe, Donoso Cortés, Meester Eckhart, Chesterton, James Joyce, Anthony Kenny, Pous Pius XII, Olavo de Carvalho, Ayn Rand, Murray Rothbard, Walker Percy, Mortimer J. Adler, Cornelio Fabro, Fulton J. Sheen, Reginald Garrigou-Lagrange, Joseph Maréchal, Karl Rahner, Peter Geach, Alasdair MacIntyre, Alexander Pruss |
Sluit