Tienie Holloway
Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tienie Holloway (*5 Desember 1888, Lindley – † 17 Junie 1967, Johannesburg ; née Purchase) was ’n Afrikaanse skrywer van kleuterliteratuur en het veral bekend geword vir die versies wat sy geskryf het. Sy was getroud met John Holloway, Suid-Afrikaanse ambassadeur na die Verenigde State van Amerika en die Verenigde Koninkryk.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Tienie Holloway | |
---|---|
Gebore | Christina Maria Purchase 5 Desember 1888 Lindley-distrik |
Sterf | 17 Junie 1967 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer |
Eggenoot | Dr. John Edward Holloway |
Kinders | 5 |
Sluit