Tress MacNeille
Amerikaanse stemaktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tress MacNeille (gebore 20 Junie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Simpsons Movie (2007) en in die televisiereekse The Simpsons (1989), Animaniacs (1993), en Futurama (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tress MacNeille | |
Geboortenaam | Teressa Claire Payne[1] |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1951 (1951-06-20) (72 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit