Tripoli Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tripoli Internasionale Lughawe is die internasionale lughawe in Tripoli, Libië.
Kitsfeite Tripoli Internasionale Lughawe مطار طرابلس العالمي, IATA: TIP – ICAO: HLLT ...
Tripoli Internasionale Lughawe مطار طرابلس العالمي | |||
---|---|---|---|
IATA: TIP – ICAO: HLLT | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Tripoli, Libië | ||
Ligging | Qasr bin Ghashir, Libië | ||
Hoogte bo seevlak | 80 m / 263 vt | ||
Landkaart | |||
Ligging van die lughawe in Libië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 3 600 | 11 811 | Asfalt/Beton |
18/36 | 2 235 | 7 333 | Asfalt |
Statistieke (2008) | |||
Passasiers | 3 070 200 | ||
Sluit
Op 12 Mei 2010 om 06:10 (plaaslike tyd) het die geskeduleerde Afriqiyah Lugdiens Vlug 771 vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg hier neergestort terwyl dit die aanloopbaan by die lughawe genader het.
Hierdie lugvaartartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |