Afriqiyah Lugdiens Vlug 771
From Wikipedia, the free encyclopedia
Afriqiyah Lugdiens Vlug 771 was 'n geskeduleerde internasionale vlug wat op 12 Mei 2010 om 06:10 plaaslike tyd neergestort het terwyl dit die aanloopbaan van die Tripoli Internasionale Lughawe genader het. Die enigste oorlewende is 'n 9-jarige Nederlandse seun, Ruben van Assouw.[1] 103 mense het egter hul lewe in die ramp verloor.
Afriqiyah Lugdiens Vlug 771 | |
---|---|
Datum: | 12 Mei 2010 |
Oorsaak: | Ruimtelike disoriëntasie en verkeerd-uitgevoerde landing. |
Plek van ramp: | Tripoli Internasionale Lughawe |
Sterftes: | 103 |
Beserings: | 1 |
Vliegtuig Tipe: | Airbus A330-200 |
Vliegtuig Stertnommer: | 5A-ONG |
Oorsprong: | O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg, Suid-Afrika |
Bestemming: | Tripoli Internasionale Lughawe, Tripoli, Libië |
Passasiers: | 93 |
Bemanning: | 11 |
Oorlewendes: | 1 |