From Wikipedia, the free encyclopedia
Tulsa Internasionale Lughawe (IATA-kode: TUL, ICAO: KTUL, FAA: TUL) is 'n burgerlike-militêre lughawe in stadsbesit, 8 km noord van die middestad van Tulsa, in Tulsa County, Oklahoma, Verenigde State. Die lughawe is Tulsa Munisipale Lughawe genoem toe die stad dit bekom het in 1929,[2] maar dra sy huidige naam sedert 1963.
Tulsa Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: TUL – ICAO: KTUL – FAA: TUL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar/Militêr | ||
Eienaar | Stad Tulsa | ||
Operateur | Tulsa Airport Authority | ||
Bedien | Noordoostelike Oklahoma | ||
Hoogte bo seevlak | 677 vt / 206 m | ||
Webtuiste | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
18L/36R | 9,999 | 3,048 | Beton |
18R/36L | 6,101 | 1,860 | Teer |
8/26 | 7,376 | 2,248 | Beton |
Statistieke (2021) | |||
Lugbewegings | 86 675 | ||
Vliegtuie hier gebaseer | 180 | ||
Passasiers | 2 316 751 | ||
Bron: Federale Lugvaartadministrasie Tulsa Lughawe[1] |
Die 138ste vegtervleuel van die Amerikaanse Nasionale Lugwag is gebaseer op die mede-geleë Tulsa Air National Guard Base.[3]
Die lughawe is die onderhoudshoofkwartier vir American Airlines.[4]
Verskeie burgermageskaders vergader by die Oklahoma Air National Guard Base op die noordoostekant van die veld. Daarbenewens is twee burgerlugpatrollievliegtuie gebaseer op Tulsa, 'n Cessna 172 en 'n Cessna 182.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.