USS Nautilus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die USS Nautilus is die eerste kernaangedrewe duikboot en vaartuig wat ooit gebou is en het aan die Amerikaanse Vloot behoort. Die Nautilus was 'n konvensionele duikboot wat toegerus was met 'n kernaangedrewe enjin. Die Nautilus-projek is gedurende die 1952-begrotingsjaar deur die Amerikaanse Kongres goedgekeur.
Meer inligting Vaartuig klas, Kort naam ...
Vaartuig klas | geen waarde |
---|---|
Kort naam | Nautilus |
Vernoem na | USS Nautilus |
Land | Verenigde State van Amerika |
Geleë in administratiewe eenheid | Groton |
Geografiese ligging | 41°23′13″N 72°5′17″W |
NAVO-kodenaam | Nautilus |
Operateur | Amerikaanse Vloot |
Vervaardiger | General Dynamics |
Gebruik | Oorlogsskip |
Erfenisbenaming | National Historic Landmark, National Register of Historic Places listed place |
Teken nommer | SSN-571 |
Sluit