Umzimkhulu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Umzimkhulu is 'n dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R52-hoofweg in die suide van die provinsie. Die dorp was voor 1994 in die tuisland van Transkei.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Umzimkhulu | |
---|---|
Koördinate: 30°16′S 29°56′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Harry Gwala |
Munisipaliteit | Umzimkhulu |
Stigting | 1824 |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,55 km2 (1,76 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 399 |
• Digtheid | 1 846/km2 (4 780/vk. myl) |
Poskode (strate) | 3297 |
Skakelkode | 039 |
Sluit
Umzimkhulu was reeds 'n belangrike handelspos voor dit amptelik in 1884 uitgelê is. Die naam is van Zoeloeoorsprong en beteken groot dorp.