United Independent Movement
politieke party in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die United Independent Movement (UIM) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat gestig is deur Neil de Beer, voormalige nasionale veiligheidsadviseur van Nelson Mandela en 'n voormalige uMkhonto we Sizwe-operateur.[1]