Valerie Harper
From Wikipedia, the free encyclopedia
Valerie Harper (22 Augustus 1939 – 30 Augustus 2019)[1] was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Freebie and the Bean (1974) en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en Rhoda (1974).[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Valerie Harper | |
Geboortenaam | Valerie Kathryn Harper |
---|---|
Geboorte | (1939-08-22)22 Augustus 1939 |
Sterfte | 30 Augustus 2019 (op 80)[1] |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1956–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit