Van Wyksvlei
From Wikipedia, the free encyclopedia
Van Wyksvlei (of Van Wyk's Vlei) is 'n dorp, deel van die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit, wat ook uit Vosburg en Carnarvon bestaan. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 1 721, waarvan 92.5% Kleurlinge en 4.0% Blankes is.[1] Die R357-streeksroete verbind die dorp met sy buurdorpe.
Kitsfeite Van Wyksvlei, Land ...
Van Wyksvlei (Van Wyk's Vlei) | |
---|---|
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei. | |
Koördinate: 30°21′6″S 21°49′26″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Pixley ka Seme |
Plaaslike Munisipaliteit | Kareeberg |
Bevolking | |
• Totaal | 1 721 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit