From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is van, of skatpligtig is jeens 'n ander staat. So 'n situasie ontstaan dikwels na 'n oorlog. In die antieke geskiedenis het groot ryke dikwels bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval. Die antieke koninkryk van Masedonië, in wat vandag noordelike Griekeland is, was 'n vasalstaat van die Persiese Ryk.
Hier volg 'n lys van enkele vasalstate deur die geskiedenis heen. Die vasalstaat word eerste gemeld, met die heerser in hakies:
Sien ook Skynbewind.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.