Veelvoudige ster
sterre wat om mekaar wentel / From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Veelvoudige ster (Engels: multiple star system) is ’n paar sterre wat om mekaar wentel[1] en deur swaartekrag gebind word. ’n Groot aantal sterre wat deur swaartekrag gebind word, word gewoonlik ’n sterreswerm (star cluster), of as dit baie groot is ’n sterrestelsel (galaxy), genoem.
Kitsfeite
| |||
|
Sluit