plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sandui (Veltheimia bracteata) is 'n meerjarige plant en geofiet wat hoort tot Asparagaceae en is die eerste keer in 1870 beskryf. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap. Dit is 'n gewilde plant vir tuine.
Sandui | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | |
Spesie: | V. bracteata |
Binomiale naam | |
Veltheimia bracteata Harv. ex Baker, (1870) | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.