From Wikipedia, the free encyclopedia
Viëtnamees (tiếng Việt) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 68 miljoen mense in Viëtnam, Australië, Frankryk, Kambodja, Kanada, Laos, die Republiek China op Taiwan, die Verenigde State en die Volksrepubliek China gepraat word. Viëtnamees is die amptelike taal van Viëtnam en is verwant aan Khmer. Dit is voor Khmer die mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die belangrikste inheemse taal van Indo-China. Sedert die Franse koloniale tydperk word Viëtnamees met 'n gemodifiseerde Latynse alfabet geskryf.
Viëtnamees tiếng Việt | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Viëtnam Australië Frankryk Kambodja Kanada Laos Republiek van China Volksrepubliek China Verenigde State | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 68 miljoen[1] | |
Rang: | 20 | |
Taalfamilie: | Austro-Asiaties Mon-Khmer Việt-Mường Viëtnamees | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Viëtnam | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | vi | |
ISO 639-2: | vie | |
ISO 639-3: | vie | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.