Suidoos-Asië
suid-oostelike streek van Asië From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Suidoos-Asië is 'n geografiese gebied in die suidooste van Asië tussen die Indiese Oseaan in die suidweste en die Stille Oseaan in die noordooste. Dit is in die suide van China, in die ooste van Indië, in die weste van Nieu-Guinee en in die noorde van Australië geleë. Suidoos-Asië bestaan uit die vasteland van Indo-China, Thailand en Mianmar, die Maleise Skiereiland en die Maleise argipel (bestaande uit die eilande van die Filippyne, die Molukke en die Soenda-eilande). Met 'n landoppervlak van ongeveer 4,5 miljoen km² strek die gebied oor 35 lengte- en 50 breedtegrade. Behalwe vir Oos-Timor is al die lande lede van die ASEAN.
Remove ads
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Andaman- en Nicobar-eilande (Indië)
Kerseiland (Australië)
Kokoseilande (Australië)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidoos-Asië.
- (en) "Southeast Asia". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Maart 2018.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads