From Wikipedia, the free encyclopedia
Villa Rosa was 'n televisiesepie wat vanaf 4 Oktober 2004 tot 31 Maart 2016 op kykNET uitgesaai is. Dit het altesaam 2283 episodes gehad. Dit het gehandel oor die drama, intrige en soms komiese gebeure in die lewens van die mense van die Villa.
Villa Rosa | |
Genre | Sepie |
---|---|
Ontwikkel deur | kykNET |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Aantal episodes | 2283 |
Produksie | |
Venue(s) | Bloemfontein |
Verspreider | kykNET |
Uitsending | |
Oorspronklike lopie | 4 Oktober 2004 – 31 Maart 2016 |
Villa Rosa self is 'n gastehuis in Bloemfontein, hoewel die reeks in Johannesburg verfilm is.
en gasspelers.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.