Vlag van Bosnië en Herzegowina
vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Bosnië en Herzegowina vertoon ’n enkele blou baan met ’n geel reghoekige driehoek wat na onder wys op die wapperkant, ’n ent weg van die kant van die vlag, met sewe volledige wit vyfpuntige sterre en twee halwe sterre bo en onder aangrensend tot die skuinssy van die driehoek.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 4 Februarie 1998[1] |
Ontwerp | ’n Enkele blou veld met ’n geel reghoekige driehoek en sewe volledige vyfpuntige sterre en twee halwe vyfpuntige sterre |
Ontwerp deur | Mladen Kolobarić, die vlag is deur Carlos Westendorp as Hoë Verteenwoordiger geproklameer |
Sluit