Vlag van Libië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Libië is op 27 Februarie 2011 terwyl die Libiese Burgeroorlog deur die Nasionale Oorgangsraad in gebruik geneem en was ook tussen 1951 en 1969 die amptelike vlag van die Koninkryk van Libië. Sedert die 21 September 2011 is die vlag van die Verenigde Nasies erken.[1] ’n Grondwet vir die amptelike gebruik is beplan.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike vaandel Ster en sekel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 24 Desember 1951 27 Februarie 2011 |
Ontwerp | Drie horisontale bane van rooi, swart en groen met ’n ster en ’n sekel in die middel van die vlag. |
Gebruik | Vlootvaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Blou agtergrond met die Libiese vlag in die skildhoek (verhouding van 2:3) en ’n wit anker op die wapperkant. |
Sluit