Vlag van Marokko
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Marokko is op 2 Maart 1961 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n verweefde groen pentagram met swart fraiings in die middel van die vlag.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en Staatsvaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 2 Maart 1956 (Huidige weergawe, oorspronklike gebruik sedert 1666) |
Ontwerp | ’n Rooi vlag met ’n groen pentagram in die middel. |
Gebruik | Burgerlike vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die Marokkaanse vlag met ’n geel ster-en-kroon-motief in die skildhoek. |
Gebruik | Vlootvaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die Marokkaanse vlag met ’n geel ster-en-kroon-motief in elke hoek van die vlag. |
Sluit