Vlag van Mauritanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Mauritanië is op 6 Augustus 2017 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee rooi strepe wat ’n groen veld flanker met ’n geel vyfpuntige ster en halfmaan in die middel van die vlag. Die rooi, groen en geel is drie van die Pan-Afrika kleure.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 6 Augustus 2017 |
Ontwerp | Twee rooi strepe wat ’n groen veld flanker met ’n ster en halfmaan in die middel. |
Sluit