Vlag van Rwanda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Rwanda is op 25 Oktober 2001 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in (van bo na onder) blou, geel en groen (in verhouding 2:1:1) met ’n geel son in die regter boonste hoek van die blou baan.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 25 Oktober 2001 |
Ontwerp | ’n Horisonale driekleur in blou, geel en groen met ’n geel son in die regter boonste hoek. |
Ontwerp deur | Alphonse Kirimobenecyo |
Sluit