Walvisbaai
diepseehawe en nywerheidstad van Namibië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Walvisbaai (Duits: Walfischbai of Walfischbucht; Engels: Walvis Bay) aan die Atlantiese Oseaan is die belangrikste diepseehawe en nywerheidstad van Namibië, sowat 40 kilometer suid van Swakopmund en 25 km suid van Langstrand. Die gebied van Walvisbaai beslaan 'n oppervlakte van 1 124 vierkante kilometer en het sowat 52 000 inwoners.
Kitsfeite WalvisbaaiWalfischbucht Walvis Bay, Land ...
Walvisbaai Walfischbucht Walvis Bay | |
---|---|
'n Uitsig oor Walvisbaai en sy hawe | |
Leuse(s): In utrumque paratus | |
Koördinate: 22°57′22″S 14°30′29″O | |
Land | Namibië |
Streek | Erongo |
Gestig in | 1840 |
Regering | |
• Burgemeester | Trevino Forbes (IPC) |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 124 km2 (434 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 85 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Skakelkodes | 64 |
Webwerf | walvisbaycc.org.na |
Sluit