From Wikipedia, the free encyclopedia
Warwickshire (uitgespreek /ˈwɒrɪkʃə/, dikwels afgekort tot Warwicks) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan die West Midlands, Staffordshire, Leicestershire, Northamptonshire, Worcestershire, Oxfordshire en Gloucestershire. Warwickshire het 'n geskatte bevolking van 564 600 in 2017 gehad en dus is die 40ste grootste graafskap in die land.
Warwickshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Warwickshire | |
Hoofstad | Warwick |
Oppervlakte | 1 975 km² |
Bevolking | 564 600 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 285 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Warwickshire |
Administratiewe setel | Warwick |
ISO 3166-2: | GB-WAR |
Oppervlakte | 1 975 km² |
Bevolking | 564 600 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 285 inw./km² |
Webtuiste | www.warwickshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.