Wes-Midlands

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wes-Midlands
Remove ads

Die Wes-Midlands (Engels: West Midlands) is 'n metropolitaanse graafskap in Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Birmingham, Coventry en Wolverhampton in.

Meer inligting Seremoniële graafskap Wes-Midlands, Distrikte en unitêre owerhede ...

Die Wes-Midlands het 'n geskatte bevolking van 2 897 300 in 2017 gehad.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads