Wezen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wezen (ook bekend as Delta Canis Majoris of δ CMa) is ’n ster in die sterrebeeld Groot Hond (Canis Major). Dit is ’n geelwit F-tipe superreus met ’n skynbare magnitude van 1,83. Sedert 1943 dien die spektrum van die ster as een van die stabiele ankerpunte waarvolgens ander sterre geklassifiseer word.[8]
Kitsfeite
Wezen
| ||||
Wezen se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Groot Hond | |||
Bayer-naam | Delta Canis Majoris | |||
Spektraaltipe | F8 Ia[1] | |||
Soort | Superreus | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 07h 08m 23.48608s[2] | |||
Deklinasie | -26° 23′ 35.5474″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,824[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -6,86[4] | |||
B-V-kleurindeks | +0,691[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,584[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 16,9 ± 1,6[1] | |||
Radius (R☉) | 215 ± 66[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 82 000[4] | |||
Ouderdom (jaar) | 12[1] | |||
Temperatuur (K) | 6 390 ± 150[1] | |||
Afstand (ligjaar) | 1 600 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 25[6] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,24[7] | |||
Ander name | ||||
Alwazn, Al Wazor, 25 Canis Majoris, CD-263916, FK5 273, HD 54605, HIP 34444, HR 2693, SAO 173047 | ||||
|
Sluit