Wilhelm Knobel
Suid-Afrikaanse digter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Wilhelm Knobel (*26 Oktober 1935, Bethlehem – 4 Januarie 1974, Kaapstad) was 'n Afrikaanse digter en skrywer. Hoewel hy hoofsaaklik bekendheid verwerf het vir sy digkuns, skryf hy onder meer ook prosa (kortverhale en vervolgverhale), 'n kinderboek en doen hy ook vertaalwerk.[1]