Willie Burger
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Willie Burger is 'n Suid-Afrikaanse akademikus, resensent en skrywer. Burger se navorsing is gesentreer rondom, onder meer, narratiewe singewing, die estetiese effek, moderniteit in Afrikaanse fiksie, wêreldliteratuur en vergelykende letterkunde.[1][2] Tans is hy verbonde aan die Universiteit van Pretoria, in Suid-Afrika. Hier is hy sedert 2010 hoof van die Departement Afrikaans.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Willie Burger | |
---|---|
Willie Burger | |
Gebore | Willie Burger |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Akademikus; resensent; skrywer |
Sluit