Wladimir Atlasof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wladimir Atlasof (circa 1661 - 1711) was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het aan die einde van die eeu die eerste permanente Russiese nedersettings op die Kamtsjatka-skiereiland gestig en het die streek se kolonialisasie gelei. Hy was die eerste persoon wat die streek se natuur en inwoners in besonderhede beskryf het.[1]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a4/Vladimir_Atlasov.jpg/170px-Vladimir_Atlasov.jpg)