Wolodarski-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wolodarski-rajon (Russies: Володарский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidoostelike deel van die oblast en grens aan Kazakstan. Die rajon se setel is die gelyknamige Wolodarski-nedersetting.
Kitsfeite
Wolodarski-rajon Володарский район | ||||
Die ligging van Wolodarski-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1931 | |||
Regering | ||||
Setel | Wolodarski | |||
Hoof | Chamza Ismoechanof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 44 711 | |||
Volgorde | 6de | |||
Digtheid | 11,53/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 876,61 km² | |||
Volgorde | 8ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit