1072
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1072 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1072 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1067 | 1068 | 1069 | 1070 | 1071 | ◄ 1072 ► | 1073 | 1074 | 1075 | 1076 | 1077 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1072 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Na die tweede aanval deur Slawiese krygers uit die ooste word die biskop se setel van Hamburg na Bremen verskuif.
- Koning (later keiser) Hendrik IV bevorder Wibert van Ravenna (later Teenpous Clemens III) tot aartsbiskop van Ravenna.
Geboortes
Sterftes
- Onbekend – Teenpous Honorius II.
- Onbekend – Romanos IV, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1030)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads