1076
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1076 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1076 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1071 | 1072 | 1073 | 1074 | 1075 | ◄ 1076 ► | 1077 | 1078 | 1079 | 1080 | 1081 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1076 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Campagnano ontstaan.
- 24 Januarie – Die ryksdag in Worms probeer om Pous Gregorius VII af te set. Gregorius ekskommunikeer keiser Hendrik IV.
Geboortes
- 1 Junie – Mstislaf I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1132).
Sterftes
- Swjatoslaf II van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1027)
- Of 1074 - Sven II van Denemarke, koning van Denemarke (* 1019)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads