1406
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1406 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 6de jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1406 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1401 | 1402 | 1403 | 1404 | 1405 | ◄ 1406 ► | 1407 | 1408 | 1409 | 1410 | 1411 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1406 |
| Ibn Khaldun | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 13 Maart – Pous Innocentius VII keer terug na Rome na sy vlug na Viterbo.
- 30 November – Pous Gregorius XII volg Pous Innocentius VII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 12 Desember – Pous Gregorius XII skryf 'n brief aan Teenpous Benedictus XIII met 'n voorstel dat hulle beide aftree om die Westerse Skisma te beëindig. Niks kom van die voorstel nie.
- 19 Desember – Pous Gregorius XII in Rome gekroon.
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 19 Maart - Ibn Khaldun, Arabiese historikus, astronoom, ekonoom en wiskundige.
- 6 November – Pous Innocentius VII, die 204de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1336).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
