1405
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1405 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1405 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1400 | 1401 | 1402 | 1403 | 1404 | ◄ 1405 ► | 1406 | 1407 | 1408 | 1409 | 1410 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1405 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 12 Junie – Pous Innocentius VII bevorder Angelo Correr (later Pous Gregorius XII) tot kardinaal-priester van San Marco in Rome.
- 12 Junie – Pous Innocentius VII bevorder Oddone Colonna (later Pous Martinus V) tot kardinaal-diaken van San Giorgio in Velabro.
- 6 Augustus – Kardinaal Ludovico Migliorati, 'n nefie van Pous Innocentius VII vermoor elf lede van die Romeinse adel. Oproer volg en die pous vlug na Viterbo.
Remove ads
Geboortes
- 8 Februarie – Konstantyn XI Palaiologos, die laaste Bisantynse keiser († 1453).
- 18 Oktober – Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II), die 210de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Corsignano, Italië († 1464).
Sterftes
- 19 Januarie – Timoer, ’n 14de-eeuse Turks-Mongoolse krygsheer en die stigter van die Timoeridiese Ryk (* 1336).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads