1433

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1433
Remove ads

Die jaar 1433 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1433
| 14de eeu | 15de eeu | 16de eeu |

◄ ◄ | | 1428 | 1429 | 1430 | 1431 | 1432 | ◄ 1433 ► | 1434 | 1435 | 1436 | 1437 | 1438 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1433
Kalenders  
Thumb
Zheng He
Stadhuys, Malakka
Gregoriaanse kalender 1433
Ab urbe condita 2186
Armeense kalender 882

ԹՎ

Chinese kalender 4129 4130

己子 – 庚丑

Ethiopiese kalender 1425 –1426
Hebreeuse kalender 5193 – 5194
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1488 – 1489
- Shaka Samvat 1355 – 1356
Irannese kalender 811 812
Islamitiese kalender 836 836
Remove ads

Gebeure

Honderdjarige Oorlog

  • Filip die Goeie van Boergondië beperk die uitvoer van muntmetaal na Calais vanweë die maatreëls wat die Engelse parlement in 1429 aangeneem het.[1]

Italië

Skotland

  • 23 Julie - Die Hussiet Pavel Kravař word in Skotland as ketter veroordeel en lewend verbrand. Dit is glo by die kruis wat vandag in St. Andrews staan.[2]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads