1449
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1449 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1449 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1444 | 1445 | 1446 | 1447 | 1448 | ◄ 1449 ► | 1450 | 1451 | 1452 | 1453 | 1454 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1449 |
| Keiser Ming Yingzong | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
Italië
- 7 April – Teenpous Felix V onderwerp hom aan Pous Nicolaas V.
- 24 Oktober – Pous Nicolaas V stel Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II) aan as biskop van Siena.
- 19 Desember – Pous Nicolaas V stel Jean d' Arci aartsbiskop van Tarentaise, Louis de La Palud de Varembon O.S.B. biskop van Maurienne en Guillaume Huin d' Estaing aartsdeken van Metz, aan as kardinale.
China
- De ramp van die Tumu-fort - Keiser Yingzong wat self die stryd teen die Mongole gelei het, word gevange geneem.[1]
Remove ads
Geboortes
- 1 Januarie – Lorenzo de' Medici, politikus en leier van Florence († 1492).
- Domenico Ghirlandaio, 'n Italiaanse skilder van Florence wat tydens die Renaissance aktief was († 1494).
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
