1464
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1464 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1464 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1459 | 1460 | 1461 | 1462 | 1463 | ◄ 1464 ► | 1465 | 1466 | 1467 | 1468 | 1469 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1464 |
| Ming Yingzong | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 19 Mei – Francesco della Rovere, later Pous Sixtus IV word generaal van die Franciskane.
- 18 Junie – Weens die swak belangstelling van die Europese vorste besluit Pous Pius II om self op kruistog te gaan. Hy stel kardinaal Francesco Todeschini Piccolomini (later Pous Pius III) as administrateur van die kerklike staat.
- 30 Augustus – Pous Paulus II (Pietro Barbo) volg Pous Pius II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 16 Desember – Kardinaal Rodrigo Borja y Borja kroon Pous Paulus II.
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 18 Junie – Rogier van der Weyden, Vlaamse skilder.
- 1 Augustus – Cosimo di Giovanni de' Medici, die "Ouere", Italiaanse bankier, politikus en eerste lid van die Medici-familie (* 1389).
- 14 Augustus – Pous Pius II, die 210de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Ancona (* 1405).
- Ming Yingzong, die Zhengtong-keiser van China
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
