1502
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1502 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1502 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1497 | 1498 | 1499 | 1500 | 1501 | ◄ 1502 ► | 1503 | 1504 | 1505 | 1506 | 1507 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1502 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Arthur Tudor | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- 1 Januarie – Portugese ontdekkersreisers, gelei deur Pedro Álvares Cabral, land by Rio de Janeiro, Brasilië.
- 24 Januarie – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Vercelli.
- Mei 21 – Portugese ontdekkersreiser João da Nova ontdek die eiland Sint Helena.
- 11 Mei – Christophorus Columbus vertrek op sy vierde en laaste reis na Wes-Indië.
- 18 September – Christophorus Columbus sit voet aan wal by Costa Rica tydens sy vierde, en laaste, ontdekkingsreis.
- Die eerste slawe uit Afrika word geneem tot die Amerikas, na Hispaniola (hedendaagse Haïti en die Dominikaanse Republiek).
Remove ads
Geboortes
- 7 Januarie – Pous Gregorius XIII, die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1585)
- Onbekend – Hürrem Sultan, vrou van die Ottomaanse Sultan Süleyman die Manjifieke († 1558)
Sterftes
- 2 April – Prins Arthur Tudor, ouer broer van Hendrik VIII van Engeland (* 1486)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads