1497
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1497 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1497 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1492 | 1493 | 1494 | 1495 | 1496 | ◄ 1497 ► | 1498 | 1499 | 1500 | 1501 | 1502 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1497 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure

- 24 Junie – John Cabot land in Noord-Amerika.
- 25 Desember – Vasco da Gama ontdek Durban se natuurlike hawe.
Geboortes
- 16 Februarie – Philipp Melanchthon, leidende Protestantse hervormer wat noue bande met Martin Luther gehad het († 1560).
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads