1749

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1749
Remove ads

Die jaar 1749 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1749
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1744 | 1745 | 1746 | 1747 | 1748 | ◄ 1749 ► | 1750 | 1751 | 1752 | 1753 | 1754 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1749
Kalenders  
Thumb
Iacobi Theodori Klein Historiæ piscium naturalis (1749)
Gregoriaanse kalender 1749
Ab urbe condita 2502
Armeense kalender 1198

ԹՎ

Chinese kalender 4445 4446

乙辰 – 丙巳

Ethiopiese kalender 1741 –1742
Hebreeuse kalender 5509 – 5510
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1804 – 1805
- Shaka Samvat 1671 – 1672
Irannese kalender 1127 1128
Islamitiese kalender 1162 1162
Remove ads

Gebeure

  • 19 FebruariePous Benedictus XIV publiseer Annus qui hunc oor die onderhoud van kerkgeboue.
  • 5 Mei – Pous Benedictus XIV publiseer Peregrinantes waarin die Heilige Jaar 1750 geproklameer word.
  • 26 Junie – Pous Benedictus XIV publiseer Apostolica Constitutio ter voorbereiding van die Heilige Jaar 1750.
  • 9 Julie – Stigting van Halifax, Nova Scotia (Kanada).
  • 31 Oktober – Pous Benedictus XIV publiseer Gravissimo animi met 'n verbod op die besoek aan nonnekloosters deur prelate.
  • 3 Desember – Pous Benedictus XIV publiseer Inter praeteritos oor die komende Heilige Jaar.
Remove ads

Geboortes

Remove ads

Sterftes

Boeke

  • Iacobus Theodorus Klein se Historiæ piscium naturalis
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads