1807
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1807 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1807 |
| ◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1802 | 1803 | 1804 | 1805 | 1806 | ◄ 1807 ► | 1808 | 1809 | 1810 | 1811 | 1812 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1807 |
| Die basi-opstand | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 29 Maart – Heinrich Wilhelm Olbers ontdek die asteroïde 4 Vesta naby Jupiter se wentelbaan.
- 14 Junie – Napoléon Bonaparte wen die Slag van Friedland.
- 7 Julie – Verdrag van Tilsit tussen Frankryk en Rusland geteken.
- 24 Augustus – Pous Pius VII stel Francesco Guidobono Cavalchini, goewerneur van Rome aan as kardinaal.
- 16 September – In Piddig in die Filipyne kom die Ilocano's in opstand omrede hulle geen basi-wyn meer mag vervaardig nie
- 28 September – Die Basi-opstand word afgeweer.
Remove ads
Geboortes
- 19 Januarie – Robert E. Lee, 'n Amerikaanse soldaat en opvoeder († 1870).
- 27 Februarie – Henry Wadsworth Longfellow, Amerikaanse digter († 1882).
- Onbekend – Sias Hoffman, die eerste president van die Oranje-Vrystaat († 1879).
Sterftes
- Onbekend – Andrew Barnard, die koloniale sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop (* 1762).
- 10 Maart – Jean Thurel, Franse soldaat (* 1698).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
