1817
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1817 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 17de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1817 |
| ◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1812 | 1813 | 1814 | 1815 | 1816 | ◄ 1817 ► | 1818 | 1819 | 1820 | 1821 | 1822 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1817 |
| Die heilige Justa en Rufina van Francesco Goya 1817 | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die element Litium word ontdek deur Johann Arfvedson.
- 22 April – Onder leiding van die profeet-stamhoof Makana val die Xhosas Grahamstad aan.
- 28 Julie – Pous Pius VII stel drie nuwe kardinale aan, waaronder Alexandre-Angélique de Talleyrand-Périgord, voormalige aartsbiskop van Reims, Frankryk.
- 1 Oktober – Pous Pius VII stel Agostino Rivarola, prefek van die Apostoliese Paleis aan as kardinaal.
- 10 Desember – Mississippi word die 20ste deelstaat van die Verenigde State.
Remove ads
Geboortes
- 8 Januarie – Sir Theophilus Shepstone, Suid-Afrikaanse staatsman († 1893).
- 14 Februarie – Frederick Douglass, Amerikaanse sosiale hervormer, slawernyafskaffingsaktivis, redenaar, skrywer en staatsman († 1895).
- 19 Februarie – Willem III van Nederland, koning van Nederland en groothertog van Luxemburg († 1890).
- 8 Julie – Jan Bantjes, 'n Voortrekker († 1887).
- 7 September – Louise van Hesse-Kassel, Koningin van Denemarke († 1898).
- 30 November – Theodor Mommsen, Duitse politikus, skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1902 († 1903).
Remove ads
Sterftes
- 18 Julie – Jane Austen, Engelse skrywer (* 1775).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
