1833

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1833
Remove ads

Die jaar 1833 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1833
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | 1832 | ◄ 1833 ► | 1834 | 1835 | 1836 | 1837 | 1838 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1833
Kalenders  
Thumb
Die stamhoof van die Mönnitarri, Abdih-Hiddisj, soos geteken deur Karl Bodmer op sy tog op die Missouri-rivier
Gregoriaanse kalender 1833
Ab urbe condita 2586
Armeense kalender 1282

ԹՎ

Chinese kalender 4529 4530

己辰 – 庚巳

Ethiopiese kalender 1825 –1826
Hebreeuse kalender 5593 – 5594
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1888 – 1889
- Shaka Samvat 1755 – 1756
Irannese kalender 1211 1212
Islamitiese kalender 1249 1249
Remove ads

Gebeure

  • 15 AprilPous Gregorius XVI stel Lorenzo Girolamo Mattei, titulêr patriarg van Antiogië en Castruccio Castracane degli Antelminelli, sekretaris van Propaganda Fide aan as kardinale.
  • 29 Julie – Pous Gregorius XVI stel Giacomo Monico, patriarg van Venesië en Filippo Giudice Caracciolo, Orat., aartsbiskop van Napels aan as kardinale.
  • Karl Bodmer hou 'n verkenningstog op die Missouririvier.
  • Stigting van die Universiteit van Zürich, Switserland
Remove ads

Geboortes

Remove ads

Sterftes

Gepubliseer

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads