245
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 245 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 245 |
| ◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 240 | 241 | 242 | 243 | 244 | ◄ 245 ► | 246 | 247 | 248 | 249 | 250 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:245 |
| die sinagoge van Duro-Europos | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Joodse gemeenskap van Dura-Europos vervang hulle ou sinagoge met 'n nuwe een. Dit is pragtig versier met skilderye wat die belangrikste episodes van die geskiedenis van die Jode illustreer soos vertel in die Ou Testament en in sommige van die apokriewe boeke.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
