253
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 253 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 253 |
| ◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 248 | 249 | 250 | 251 | 252 | ◄ 253 ► | 254 | 255 | 256 | 257 | 258 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:253 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die krisis in die Romeinse Ryk vererger. Daar is verskeie konflikte in verskeie streke.[1]
- 'n Stygende militêre begroting, dalende belastingopgawes en die desentralisasie en uitbreiding van imperiale muntproduksie verminder die waarde van die Romeinse munt.[1]
- 25 Junie – Pous Lucius I volg Pous Cornelius op.
- Die vors van Meroë, Teqorideamani stuur gesante na die tempel van Isis in Philae [2]
Geboortes
Sterftes
- Junie – Pous Cornelius, die 21ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 253 of 254 – Origenes, Kerkvader.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads