335
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 335 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 335 |
| ◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 330 | 331 | 332 | 333 | 334 | ◄ 335 ► | 336 | 337 | 338 | 339 | 340 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:335 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Kerkvergadering van Tyrus set biskop Athanasius af.
- Alexandrië word deur 'n aardbewing en 'n vloedgolf getref. Cleopatra se tuiste is nou 6 m onder water.[1]
Geboortes
Sterftes
- 31 Desember – Pous Silvester I, die 33ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads