365
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 365 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 365 |
| ◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 360 | 361 | 362 | 363 | 364 | ◄ 365 ► | 366 | 367 | 368 | 369 | 370 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:365 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 21 Julie – Kreta word deur een van die swaarste aardbewings uit die mediterraanse geskiedenis getref. Die bewing word in Alexandrië en op Sisilië gevoel en veroorsaak 'n tsoenami wat in Cyrene en Tripolitanië verwoesting teweegbring.[1]
- 26 September – Procopius kom in opstand teen keiser Valens in Konstantinopel.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads