579
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 579 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 579 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 574 | 575 | 576 | 577 | 578 | ◄ 579 ► | 580 | 581 | 582 | 583 | 584 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:579 |
| ||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 26 November – Pous Pelagius II volg Pous Benedictus I op.
Geboortes
- Onbekend – Omar ibn al-Khattab, die tweede kalief (* 644).
Sterftes
- 30 Julie – Pous Benedictus I, die 62ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads