584
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 584 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 584 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 579 | 580 | 581 | 582 | 583 | ◄ 584 ► | 585 | 586 | 587 | 588 | 589 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:584 |
| ||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Andeca volg Eboric op as koning van die Suevi.
- Childebert van Austrasië val die Langobarde van Noord-Italië aan. Die hertoë begin om te besef dat hulle 'n koning nodig het.[1]
- Tien jaar sonder koning het die hele gebied van die Langobarde in die hande van die magtige hertoë gelaat. Die monargie word herstel met Cleph se seun Authari op die troon, maar die hertogdomme Spoleto en Benevento bly onafhanklik[1]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads